Charles Duke

Charles Duke
Charles Duke in September 1971
Gebore
Charles Moss Duke Jr.

3 Oktober 1935 (1935-10-03)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder
Bekend virTiende en jongste man wat op die maan geloop het
EggenootDorothy (Dottie) Meade Claiborne (∞ 1963)
KindersCharles II (1965), Thomas (1967)
Webwerfcharlieduke.net

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Charles Moss "Charlie" Duke Jr. (3 Oktober 1935 - ; Brigadier-Generaal, Amerikaanse Lugmag) is 'n Amerikaanse ingenieur, afgetrede offisier in die Amerikaanse Lugmag, toetsvlieënier en voormalige ruimteman van Nasa. Hy was die vlieënier van die maanmodule vir Apollo 16 en die tiende en jongste persoon wat op die maan geloop het. Hy is gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.

Charles Duke neem gesteentemonsters teen die rand van die Plumkrater
Charles Duke groet op 21 April 1972 die Amerikaanse vlag op die maan
Die familiefoto wat Charles Duke op die maan agtergelaat het nadat hy sy seuns belowe het om hulle na die maan saam te neem. Drie maankraters is genoem na sy twee seuns Charles en Thomas (Tom) en sy vrou Dorothy (Dotty). Op die agterkant het Duke 'n verklarende teks geskryf:
"This is the family of astronaut Charlie Duke from planet Earth who landed on the moon on April 20, 1972."

Duke het 'n foto van sy gesin op die maan agtergelaat.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy